Welkom

Laat ons voortdurend aandag gee aan mekaar – oor hoe ons mekaar kan aanspoor tot liefde en goeie dade.

Kerke wat saam werk

Ons glo dat God kerk kom stig het om as ‘n liggaam te funksioneer. Tien24 is presies daardie liggaam vir gemeentes met dieselfde hartklop vir kerk. Tien24 is hoofsaaklik ‘n verhoudingsnetwerk om te verseker dat daar altyd ander is wat jou ondersteun. Ons hou mekaar se hande in die lug in ‘n persoonlike, kerklike en Koninkryklike manier, met Hebreërs 10:24 as die doel. Al die gemeentes wat deel vorm van die tien24 netwerk is interkerklike onafhanklike gemeentes.

Ligging van tien24 gemeentes

Beweeg oor ‘n ligging om daardie gemeente te sien

Vanderbijlpark

Pretoria

Benoni

Roodepoort

 

Ontmoet die Gemeentes

Besoek gerus een van ons gemeentes. Beweeg oor die gemeentes om hulle kontak besonderhede te sien.
KOMPAS GEMEENTE
KOMPAS GEMEENTE

Vanderbijlpark

'n Afrikaanssprekende gemeente, gevestig in 2012, gefokus om mense rigting deur liefde te gee.

INPAS GEMEENTE
INPAS GEMEENTE

Pretoria

'n Afrikaansprekende kerk wat gefokus is om God te bewonder, mense op te bou en die wêreld te bereik. Gestig in 2016.

KRUISWEG GEMEENTE
KRUISWEG GEMEENTE

Benoni

'n Missionale afrikaanssprekende gemeente wat glo elke gelowige is 'n agent wat die koninkryk van God moet bou. Gestig in 2014.

RITMIA GEMEENTE
RITMIA GEMEENTE

Roodepoort

'n Afrikaanssprekende gemeente wat gefokus is om God se hartklop vir mense uit te leef en so ook ander leer om dieselfde te doen. Geopen in 2014.

HARMONIE GEMEENTE
HARMONIE GEMEENTE

Bellville

Die 'n Afrikaanssprekende kerk wat glo dat alle mense 'n soeke na God het. Die doel is om Jesus aan elkeen bekend te stel. Gestig in 2015

REMEMBRANCE
REMEMBRANCE

Randburg

'n Engelssprekende gemeente wat die verhoudings tussen mense bevorder. Hoe dieper die verhoudings hoe meer sien jy van God. Gestig in 2017.

INVLOED KERK
INVLOED KERK

Nelspruit / Mbombela

'n Afrikaanssprekende kerk waarby jy God kan beleef, voel jy behoort en jou lewe gee om die gemeenskap te beïnvloed. Kerk begin 2020

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google